Die Bybel: Afrikaans 2020 Vertaling Bruin Kunsleer On Sale!!

Die Bybel: Afrikaans 2020 Vertaling Bruin Kunsleer

R 399.90 Sale R 549.90
ADD TO CART

Die Bybel: Afrikaans 2020 Vertaling Bruin Kunsleer Medium Bybel Goud-Op-Snee Met Duimgrepe.

  • 2020-vertaling
  • Volledige Bybel
  • Mediumgrootte
  • Luukse bruin verwerkte leeromslag
  • Goud-op-snee
  • Duimindeks
  • Woordelys
  • Kaarte
  • Woordelys
  • Kruisverwysings
  • Voetnote
  • 8.5-punt lettergrootte
  • Grootte: 150 x 220mm

Omdat die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (BSA) die toepassing van die Ou Testamentiese tekste in die Nuwe Testament op Jesus as die Christus aanvaar, is daar besluit om in sodanige tekste met behulp van voetnote in die Ou en Nuwe Testament oor en weer deur middel van kruisverwysings hierna te verwys.
Na aanleiding van gesprekke tussen die BSA en ’n aantal kerke asook ’n besluit van die Kerklike Advieskomitee: Die Bybel in Afrikaans, het die BSA die betrokke kerke genooi om verteenwoordigers te benoem vir ’n werkkomitee om hom hieroor te adviseer. Die komitee se advies was dat hoofletters in Ou Testamentiese tekste wat in die 1933/1953-vertaling met hoofletters geskryf is, so behou word, asook Ou Testamentiese tekste wat deur skrywers in die Nuwe Testament op Jesus as die Christus van toepassing gemaak word. Die BSA het hierdie advies aanvaar, en die vertaling kom verder in alle opsigte ooreen met die ander uitgawes.

 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp