Goue Dagbreek deur Bets Smith On Sale!!

Goue Dagbreek deur Bets Smith

R 150 Sale R 220

Die oorlog en Gordon Fraser veroorsaak ’n oënskynlik onoorbrugbare kloof tussen Catriona en Rudolf Dreyer.

Waar daar kort gelede nog liefde was, lees Catriona haat, afkeer en veragting in sy oë. Hy glo sy was vir sy twee broers se teregstelling verantwoordelik en sy kan hom nie bereik om hom van die teendeel te oortuig nie.

Hierdie is die tweede boek in ’n tweeluik na Onder 'n Sterrehemel.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp