Halala Suid-Afrika- Michael Le Cordeur On Sale!!

Halala Suid-Afrika- Michael Le Cordeur

R 160 Sale R 240

Menige keer wou hy die skryf van meningsartikels laat vaar, maar dan onthou hy Burke se woorde: die enigste ding wat nodig is vir boosheid om te seevier, is goeie mense wat stilbly …
Halala (Ewig vir jou) Suid-Afrika bevat ’n keur van Le Cordeur se artikels die afgelope 25 jaar en is ’n besinning van Suid-Afrika as jong demokrasie. Dit bestryk ’n breë spektrum: van onderwys, taal, kultuur, werkloosheid, nasiebou, die jeug tot die versugting na leierskap.
Soos die inwoners van die Bo-Kaap (op die voorblad) met al sy kleure en kulture al vir eeue in vrede saam bestaan, so glo die skrywer dat Suid-Afrika ’n tuiste bied vir al sy mense; dat Suid-Afrikaners in harmonie met mekaar wil en kan lewe; ons is immers een groot familie.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp