In die Teenwoordigheid van God - 366 Oordenkings On Sale!!

In die Teenwoordigheid van God - 366 Oordenkings

R 220 Sale R 249

Die 366 oordenkings van In die Teenwoordigheid van God bevestig aan elkeen wat dit lees dat God vandag nog net so kragtig teenwoordig is by sy kinders soos in Bybelse tye.
Die oordenkings in die eerste helfte van elke maand is gebaseer op die Ou Testament, en die tweede helfte van die maand op die Nuwe Testament. In die Teenwoordigheid van God, in pragtige bruin drukwerk, verseker ons opnuut van God se vertroostende Teenwoordigheid, ook in tye van angs en onsekerheid.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp