Koms van die BIBLIOTEEKBUS en ander stories- Keina Swart On Sale!!

Koms van die BIBLIOTEEKBUS en ander stories- Keina Swart

R 90 Sale R 210

In Koms van die Biblioteekbus, 'n versameling essays, kortverhale en rubrieke, skryf Keina Swart oor die wereld wat was en die wereld wat is. Sy skryf oor wat Anton Goosen se musiek aan armymanne gedoen het, oor Eugene de Kock (die man met die bril) en oor AB de Villiers (sommer net 'n skaam blondekopkind wat 18 jaar gelede elke Dinsdag met 'n regop rug in sy kakieklere teen 'n baksteenmuur vir haar kamera geglimlag het). En oor wat gebeur as 'n dorp doodgaan."Die dag as ’n dorp doodgaan, waai al die stories weg."

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp