Ons moet spoeg om te sien hoekom ons nie kan sien nie- Gerhard Ferreira On Sale!!

Ons moet spoeg om te sien hoekom ons nie kan sien nie- Gerhard Ferreira

R 90 Sale R 150

  • ’n Seun word groot met ’n swaard oor sy kop: Hy is geleidelik besig om blind te word. Hy is anders as sy maats en daar moet dikwels aanpassings en uitsonderings vir hom gemaak word. By die Skool vir Blindes, Worcester, is hy vir die eerste keer gelukkig tussen ander soos hy.
  • Sy humorsin en lughartige lewensuitkyk laat hom sy aandag vestig op die dinge wat hy kan doen. Hy voltooi die Comrades-, New York City- en vele ander maratonne. Hy klim Kilimanjaro en stap tot by Mt Amadablam-basiskamp in die Himalajas. Sy vrou en twee kinders motiveer hom om ‘n “normale” en gelukkige lewe te lei.
  • Hierdie stories is ’n beligting van frustrasies, uitdagings en insidente wat hy as blinde ervaar. Dit gee vir die leser ’n insig in die alledaagse konfrontasie en uitdagings, maar ook in die komiese en humoristiese aspekte van blindwees.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp