Ontmoet God in Gebed- Este Geldenhuys On Sale!!

Ontmoet God in Gebed- Este Geldenhuys

R 175 Sale R 255

Wat is gebed? Watter waarde vind ons daarin? Hoe bid 'n mens? In hierdie boek probeer Este Geldenhuys die wereld van gebed oopbreek deur: God se karakter te ontgin; Die DNS van gebed te ondersoek en Verskeie getuienisse oor die grootheid en almag van die lewende God. Mag hierdie boek vir elkeen wat dit lees 'n nuwe verstaan bewerk van die karakter van ons Vader, die offer wat Jesus gebring het en die wonderbare kontak en kommunikasie wat die Gees van Christus vir ons bied.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp