Op die Man af - Freek Robinson On Sale!!

Op die Man af - Freek Robinson

R 149.90 Sale R 290

'Vir 45 jaar het Freek Robinson die grootste nuusgebeure in die ou én nuwe Suid-Afrika eerstehands beleef. As TV-joernalis en nuusanker was hy 'n gereelde besoeker in miljoene Suid-Afrikaners se huise.
In sy memoires deel Freek dit wat hy agter die skerms beleef het.
Dié boek verweef die lewe en loopbaan van een van ons land se mees gerespekteerde en geliefde joernaliste en gee 'n besonderse blik op die ingrypende nuusomwentelinge in ons onlangse geskiedenis.'

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp