Ragel Petoors in die Malhuis- Wilnetta Van Reenen On Sale!!

Ragel Petoors in die Malhuis- Wilnetta Van Reenen

R 90 Sale R 180

Al die karakters ly aan die een of ander geesteskwaal. Ragel is ’n skryfster, sy is ook bi-polêr en woes kleurvol, ietwat rou en verfrissend skerp met die tong, ’n gereelde besoeker aan die fasiliteit. Mia is ’n student met anorexia nervosa. Mara is die bitter een, met hipochondria geplaag. Tant Maria is weer met godsdiens besete, en veroorsaak dikwels konflik met haar geprekery. ‘Miesies Oppenheimer’ is die snobistiese rykmansvrou, en Dominee Serfontein maak kennis met ’n heel nuwe deel van die lewe. ‘Mister Maaiburg’, die personeel en dokters, maak hierdie storie ’n reis wat jy nie mag mis nie. Die leser kry ’n nuwe blik op psigiatriese ongesteldheid, aangesien die verhaal deels op die waarheid geskoei is en probeer van onsin, sin maak.’

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp