Wanneer Ek Sy Roepstem Hoor (Afrikaans, Paperback) - Anita C. Donihue On Sale!!

Wanneer Ek Sy Roepstem Hoor (Afrikaans, Paperback) - Anita C. Donihue

R 109.90 Sale R 169.90

Dieselfde Here wat die dissipels 2 000 jaar gelede uitgekies het, roep jou vandag. Reageer op sy roepstem en ervaar oorvloedige vreugde.

 

Wanneer God ons roep, lei Hy ons tot waar ons sy stem duidelik kan hoor. Hy berei ons voor vir rustige én stormagtige dae. Hy loop voor ons uit en wys vir ons die pad waarop Hy wil hê ons moet stap. Al wat ons moet doen, is om aan Hom vas te hou.

Wanneer ek sy roepstem hoor sal jou help om God se stem duideliker te hoor. Deur teksverse, poësie, liedere, gebede en stories van gelowiges – beide Bybels, histories en hedendaags – wys Anita Donihue dat dieselfde Here wat 2 000 jaar gelede die twaalf dissipels uitgesoek het, jou vandag nog roep, lei en gerusstel.

Die Meester roep jou. Reageer op sy roepstem en ervaar oorvloedige vreugde.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp