Wie is God deur Chris van Wyk. On Sale!!

Wie is God deur Chris van Wyk.

R 59.90 Sale R 79.90

'n Kompakte gids van 52 geloofsvrae met kort en kragtige Skrifgebaseerde antwoorde.

As iemand vir jou vra: “Wat glo jy?” kan jy die kern van wat ons glo as antwoord gee? Vrae omtrent die Bybel, geloof en die kerk is nooit maklik nie. Sommige vrae lyk eenvoudig en ander kan jy sommer sien, gaan ure se kopkrap meebring! Chris van Wyk het kort en kragtige antwoorde geformuleer op vrae soos: "Wat is die Drie-eenheid?" "Wat verwag God van jou in sy wet?" "Waarom moet my Verlosser waarlik mens en waarlik God wees?" "Watter hoop hou die ewige lewe vir my in?" Die resultaat was Wie is God? Hierdie kompakte gids bevat 52 geloofsvrae soos hierdie vir gelowiges. Die Apostoliese Geloofsbelydenis, die Geloofs¬belydenis van Nicea, die Geloofsbelydenis van Athanasius, die Heidelbergse Kategismus en die Westminster Geloofsbelydenis dien as basis vir die kernantwoorde in Wie is God?

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp